DUE TO THE PUBLIC HOLIDAY, ORDERS RECEIVED ON THE 20TH WILL ONLY BE SHIPPED ON MONDAY THE 25TH

Die Groot Vergeet – Chris van Heerden

Die Groot Vergeet – Chris van Heerden

R185.00

Koffietyd stories van Toeka tot nou

Kom lees hierdie hardroerende boek oor die onbekende wêreld van Die Vergeet Siekte (Alzheimer) of beter bekend as Demensie, en stap saam met die lyer tot die laaste.

Availability: In stock Category:
  • Description
  • Reviews (0)

Description

Ek het die afgelope ruk baie te doen gekry met Die Groot Vergeet, nee, nie die boek nie maar in die regte lewe.
Hoeveel van ons beleef Alzheimer se Siekte onder ons vriende en familie. Wie van ons verstaan regtig wat dit is om ‘n geliefde te sien wat vervreemd word van sy/haar familie, nie deur weggaan nie, maar wel weggaan in die gees.

Dis ‘n baie hartseer en moeilike pad wat daardie mense moet stap. Gewoonlik ly die naasbestaandes die meeste daaronder.

Chris van Heerden skryf hieroor, gebaseer op ‘n ware verhaal.

Reviews

There are no reviews yet.


Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.